EDDIE MANTLE - A great leader, colleague and friend

by The Credit Officers
(AVAF, Kempton Park)

May the road rise up to meet you,
May the wind be ever at your back.
May the sun shine warm upon your face
and the rain fall softly on your fields.
And until we meet again,
May God hold you in the hollow of his hand.

Whether I be far or near, may I hear only good news of you all.

A sunbeam to warm you,
A moonbeam to charm you,
A sheltering angel, so nothing can harm you.

May you have warm words on a cool evening, a full moon on a dark night, and the road downhill all the way to your door.

May your pockets be heavy and your heart be light,
May good luck pursue you each morning and night.

May you only prosper on your road ahead
May you enjoy your golden years with your family.

Credit Lending Team - AVAF

Comments for EDDIE MANTLE - A great leader, colleague and friend

Click here to add your own comments

All the best
by: Nontsasa Mwanda

I wish to thank you for all your hardwork and support you've given me. I can proudly say to everyone that I worked under your leadership. You leave with all our gratitude and blessings for all the things you have been to us.

Aftrede
by: Ursula Fourie

Hoop jy sal ryklik geseen word met baie dae vol liefde, geluk en tyd saam met jou gesin .

Geniet jou aftrede



Seen wense
by: Ben Bezuidenhout

Eddie, baie dankie vir die jare wat ons saamgewerk het, jy het my kennis help verryk en is ek dankbaar daaroor,geniet jou aftrede en mag jy en Esther baie voorspoed beleef en die kleinkinders geniet.

Lekker rus
by: WILNA DU TOIT

Mnr Mantle,
Jy moet jou aftrede geniet. Doen alles wat jy nooit tyd voor gehad het nie. Dankie vir jou leiding in my loopbaan en al die moed inpraat en oor om te luister.

Liefde
Wilna

AFTREDE
by: STEFAN JACOBS

HEY EDDIE,

EK HOOP JY EN JOU FAMILIE HET N WONDERLIKE TYD SAAM IN DIE JARE WAT VOORLE! GEBRUIK DIE TYD GOED! DANKIE OOK VIR AL JOU HULP EN ONDERSTEUNING WAAR ONS DIT NODIG GEHAD HET DEUR DIE JARE!

STERKTE EN VOORSPOED

Beste wense
by: Leonora Jonker

Die kere wat ek hulp nodig gehad het, kon ek jou nader met vrymoedigheid en het jy altyd onbaatsugtig gehelp en jou kennis gedeel. Veral toe die ou Bankin in stukke opgedeel word en 'n mens nie altyd geweet het by wie daar nou aangeklop kon word vir hulp nie. Dit was lekker om saam met jou te werk en ek hoop die "aftrede" gaan vir jou en jou gesin groot vreugde bring. "Geniet dit"

Geniet dit
by: Banie Liebenberg

Eddie geniet dit saam met jou vrou. Jy kan nou al jou drome begin uitleef en mag dit almal waar word. Beoefen nou die stokperdjie waarvoor jy nog nooit tyd gekry het nie.

Geniet die rus en sterkte.God se rykste seen vergesel jou.

Happy Pension
by: Helen Ludik

Eddie, my Pa se tot en met vandag toe "My kind, die dag toe ek met pensioen gegaan het, het my en jou ma se lewe eers begin". Ek hoop dat jy en jou vrou dieselfde ervaring sal ondervind.

Die bank verloor 'n magdom van kennis in Eddie Mantle en gaan jy terdee gemis word deur al jou kollegas. Jy het versker 'n verskil in baie mense se lewens gemaak en wens ek jou net die beste toe vir die toekoms.

Tot weersiens
Helen

Aan 'n kameraad
by: Kobus Bekker

Eddie,
Soms laat mense 'n traan waar hulle gaan en soms laat hulle 'n traan wanneer hulle gaan!
Ek glo dat jy 100% vir jou beroep gegee het en is dit nou jou voorreg om dit wat jy gesaai het te maai.Nie alleen gaan ons jou as kollega mis nie,maar ABSA ook!Geniet jou rustyd en alles van die beste vir jou en jou vrou.
Kobus

Eddie Mantle
by: Jackie

Eddie,

Alle voorspoed met die aftrede en die ander 'ventures' wat jy mag aanpak. Bly uit die vrou se 'hare'.

Dankie vir jou ondersteuning. Sal jou praktiese insette en ondervinding van die bedryf mis.

Groete,
Jackie

Thanks for all the Support
by: Marc Spaull

Eddie,
Just a short note to thank you for all the support over the years. We have challenged each other in meeting, agreed and agreed to disagree and always somehow succeded in things done.

Your contribution to the success of Dealer Sales can never be measured in results alone. You have shared your opinions and knowledge with all and left a them better performers for it.

To you and your wife, I wish you well in what ever you do in the future. Enjoy your retirement.

Best Regards,

Enjoy
by: George G

Beste Eddie,
Net n kort woord van waardering vir al doe onbaatsugtige hulp alty verleen.
Jy laat n groot leemte in die span
Geniet jou aftrede GG

n Groot gees
by: Johan Theron

Ed vi my gaan jy nie weg nie. Ek sal jou darem nog baie sien. Ons vriendskap kom oor 25 jaar. Jou hulp leiding ondersteuning, vrienskap en vertroue het my lewe baie sterk beinvloed. In baie dinge was jy vir my n rolmodel. Ek hoop ons kan nog n bietjie besigheid doen in die toekoms. Maak seker jy maak die beste van hierdie beste tyd in jou lewe en geniet dit. Een van die dae sit ek saam met jou op die stoep.

W T F??
by: Dario Tirabassi

Edward (noem jou dit nog altyd)

Hoop jy en vroulief het n wonderlikke aftrede en doen al die dinge wat GEENEEN van ons KANS kry om te doen, met ons geliefdes nie!

Hoop jy rus lekker en as OOIT in die geweste, oppad Kaap toe of whatever, asb, laat weet en slaap sommer oor, sal fantasties wees

Cheers

p.s. Toe jy my aanstel in die bank - Kroonstad KON JY MY MAAR RERIG meer salaris betaal het, sou nou baie lekkerder gelewe het!!! thx hoor


BYE FOR NOW
by: Angeline vd Merwe tak 212

Eddie, geniet jou pensioen. So kom al ons ou Santambankers se tyd van rus nader.
Dink net---NO TENSION---PENSIOEN.

Geniet die aftrede en baie dankie
by: Jacques Mouton

Eddie vir jou en jou vrou, geniet die aftrede en baie dankie wat julle vir my beteken het. Dankie Eddie , vir die vele raad an baie teregwysings. Op n manier het dit ingesink ! [Kan jy dit glo?]. Rus lekker en weet jy laat baie ABSA kollegas agter wat baie lief is vir jou en jou vreeslik gaan mis. Baie vreugde word vir jou en jou gesin toegewens

Totsiens
by: Karel

Eddie,dit was 'n voorreg gewees om jou en Esther te leer ken en saam met julle te werk,julle is albei geseende mense wat baie goeie voorbeelde vir julle naaste stel.Ek het besef watter goeie leier jy is van dag een af ,waar ek as "groentjie" by invorderings begin het en jy my al die hulp en leiding wat ek nodig gehad het, gegee het.Ek pas nou nog van daardie kennis wat ek opgedoen het toe.Jou toeweiding en respek vir mense sal my by bly vir altyd.

Mag die Here vir jou en Esther seen met julle pad vorentoe en julle lank vir mekaar en vir julle gesin gespaar word.

Geniet die rus en saamwees.

WELVERDIENDE RUSKANS
by: Karel Pelser

Eddie,

Dankie vir die voorbeeld van toewyding en leierskap wat so deel van jou is, ek glo dit het elkeen van ons geinspireer. Dit was n voorreg om saam met jou te kon werk.

Ek bid jou en jou familie die Heer se seen en voorspoed toe. Geniet jou welverdiende ruskans.

Welverdiende ruskans
by: Karel Pelser

Eddie

Dankie vir die voorbeeld van toegewydheid wat jy voortdurend gestel het. Jou leiding as persoon en as leier van ons span, het vele lesse ingehou.

Geniet jou welverdiende ruskans. Ek bid jou en jou familie die Heer se seen en voorspoed toe.



Aftree wense
by: Anonymous


Eddie, ek dink jy oor reageer deur so lank vooraf verlof te vat terwyl jy met pensioen gaan...lol.
Dit was absoluut n plesier om jou te ken en saam met jou n pad te stap.
Geniet die aftrede...Pieter Coetzee


Geniet dit
by: Etienne Pretorius

Dit was vir my werklik `n voorreg om `n leier te kon he wat nie net `n inspirasie was nie , maar ook `n rolmodel. Baie dankie dat ek ook altyd kon staatmaak op jou ondersteuning. Die volgende stelling van John Adams is vir my `n raak beskrywing van jouself : "If your actions inspire others to dream more , learn more , do more and become more , you are a leader".
Wees verseker dat ons sal voortbou op dit wat jy nagelaat het.
Mag jy en Ester die volgende fase van julle lewe geniet en my bede is dat julle net voorspoed vorentoe sal he en geseend sal wees met `n goeie gesondheid.

Totsiens
by: Heleen Jacobs

In 'n leeftyd kruis mens se pad partymaal met mense vir wie jy net die Vader kan dank. Jy is so 'n mens na wie ons altyd kon opsien, na wie ons kon gaan vir raad, wie ons altyd kon vertrou en respekteer. Jou weggaan laat 'n groot leemte maar weet verseker dat ons jou nooit sal vergeet nie.
Geniet die nuwe fase in jou lewe en mag die Here jou en jou gesin ryklik seen.

Groetnis
by: Lindy Lombard


Eddie, mag jou pad vorentoe net sonskyn wees. Mag die goue jare wat vir jou en jou gesin voorlĂȘ net rustig en vol plesier wees. Soos Brian genoem het, ons het jou 7 ure per dag as leier gehad, nou is dit jou vrou en jou gesin se beurt om vorentoe daardie tyd saam met jou te spandeer. Alles van die beste en nogmaals dankie vir die geleentheid wat ek gehad het om saam met jou te kon werk

Cheers but not Goodbye
by: Brian

Hi Eddie and Ester
Two people that gave 50 years to Absa without expectation.

Firstly, Ester, enjoy having Eddie around we've had him 7 hours a day and it seems like forever just remember were only lending him to you while we find our own way so I might still phone Eddie for help.

Eddie, the first time I remember hearing your name was from the Late Ben van der Merwe and the next time was the Branch in Virginia's name up in lights as the best SANTAMBANK branch in SA for several years.

Then it was in JHB as a Credit Manager working for you.The best working years I've had.You allowed me the leeway to do my own thing and grow. It was at a stage when I just wanted to do my job but somehow somewhere you changed my way of thinking and that is when I decided to go back into managing people.I thank you for that.

You have left a legacy but you might not see it but there is the saying ( That's the Way Eddie would do it).Eddie and Ester, I and my family wish you all the best for the future its been a pleasure knowing you.

Good bye for now
by: Sue-Ann

Hi Eddie, farewell is a long time, so i will only say good bye for now. Thanks for your contribution not to ABSA alone, but to us as individuals. People come and go all the time, some make an impact and leave a legacy behind that others will strive to match. Thanks for being that person, for making the difference and for assisting me in my move to Gauteng. Most of all, thanks for leading by example through transparency and honesty. May you have a Blessed time with your family and I pray you will be Blessed with good health to enable you to spend your pension!! Regards. Sue-Ann

Groetnis
by: Deon Celliers

Baie dankie vir al die kennis wat jy gedeel het. Dankie ook vir die uitsonderlike leierskap . Mag die HERE jou seen op die pad vorentoe , en mag al die rustige dae saam met jou familie , vir julle baie spesiaal wees . Deon en gesin .

Goeie nag ou grote
by: Kemp vd Westhuizen

Eddie.

Geniet die ruskans, dit kom jou en Esther toe. Ek dank ons Vader dat ons paaie gekruis het. Dankie dat jy jou Christenskap uitgeleef het en dat ek kon opkyk na jou. Soos jyself gesĂȘ het,"Daar is 'n tyd om te begin en 'n tyd om te eindig". Dit is net nie lekker om afskeid te neem nie. Bederf vir Esther asook jou kleinkind. Moet asb nie 'n vreemdeling word nie.

Alle stekte

Kemp

Click here to add your own comments

Go to fond-farewell.com homepage